PREVOD24.COM

  • Homepage
  • »
  • D
  • »
  • dewald wasserfall – jy is die storm

Izvođač: dewald wasserfall - Naziv pesme: jy is die storm 

Tekst & Prevod: dewald wasserfall - jy is die storm Ispod ćete pronaći tekst pesme sa prevodom jedan pored drugog! Na našem sajtu ćete pronaći još mnogo tekstova sa prevodima od dewald wasserfall! Pregledajte našu arhivu i ostale tekstove, na primer klikom na slovo d od dewald wasserfall i pogledajte koje još pesme imamo od dewald wasserfall u našoj arhivi, kao što je jy is die storm.

ORIGINAL

Hou aan loop, hou aan hoop,
hou aan glo - daar's iets daar bo.
Hou aan voel, hou aan gee,
moenie laat die vrees jou laat vergeet.
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm!
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!
Wees die lig, diep in die nag,
want daar's soveel wat vir hoop lê en wag.
Kom wys die pad, oor die berge,
want op die einde van dag het ons mekaar..
. En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!
En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet,
dit moet jy weet! Jy is die storm,
die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet,
die gif opmeet. En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly nie, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur, nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm!
En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)
En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
nie die bangmaakstories of die donderweer,
want jy moet weet jy is die storm, Jy is die storm

PREVOD

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp

© Copyright 2021 - Prevod24.com